Kaartjies kan ook by die hek gekoop word. Daar is kaart en kontant fasiliteite

Die veilige wielle van P Bier Busdienste ry tot by die hek van

Voorkeur Toegang by die Hek.

Voorkeur Sitplek by die verhoog

Goedkoper en meer betroubaar as ander “oplaai” dienste.

Veilig op die padVeilige parkering vir jou motor

Ontspan terwyl iemand anders bestuur.

 

Parkeer jou motor by Menlyn, Kollonade of Centurion Mall en vat die bus tot
by Kersliggies Oppi-Plaas

Volwassenes: R100 p.p
Kinders tussen 3 en 18 jaar: R50 p.p
Kinders onder 3: R10 p.p donasie aan Help Net Fonds

Gee vir ons jou naam en epos adres, net vir ingeval jy vergeet om jou buskaartjie te bespreek, dan kan ons Krismis Kabouters
jou herhinner..

 

(Daarna sal jy automaties na die kaartjie aankoopblad geneem word.)

Voorkeur Toegang by die Hek.

Voorkeur Sitplek by die verhoog

Goedkoper en meer betroubaar as ander “oplaai” dienste.

Veilig op die padVeilige parkering vir jou motor

Ontspan terwyl iemand anders bestuur. 

Parkeer jou motor by Menlyn, Kollonade of
Centurion Mall
en vat die bus tot
by Kersliggies Oppi-Plaas

Gee vir ons jou naam en epos adres, net vir ingeval jy vergeet om

jou buskaartjie te bespreek, dan kan ons Krismis Kabouters
jou herhinner..

(Daarna sal jy automaties na die kaartjie aankoopblad geneem word.)